Dr Johnny vd Merwe, bekende landbou-ekonoom, gesels oor kommoditeitspryse

Loading player...
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, bespreek die afgelope week se jongste graanpryse. Wit- en geelmielies het gestyg hierdie week. Die oeste lyk goed in die VSA en oefen ‘n groot invloed op pryse uit. Sojabone het ook intussen gestyg . Sonneblompryse en koringpryse het intussen verder gestyg, maar grondbone het gedaal.
17 Aug 2022 2AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes