PM berig oor die jongste maatreels van wapenslisensies

Loading player...
Vuurwapenlisensies was weer die afgelope tyd onder die loep. Vandag word kortliks berig oor die maatreëls wat nou in plek is en ook die prosesse wat daarmee gepaard gaan. Daar word ook voorgeskryf hoe om aansoek te doen en wanneer wapens onwettig is of verbeurd verklaar kan word. Voorgeskrewe dokumentasie is belangrik en daar word ook verduidelik hoe om aansoek te doen vir byvoorbeeld ‘n bevoegdheidsertifikaat.
10 Aug 2022 4AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes