
Dr Johnny vd Merwe, bekende landbou-ekonoom, gesels oor kommoditeitspryse
Loading player...
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, bespreek die afgelope week se jongste graanpryse. Wit- en geelmielies het gedaal hierdie week. Daar is steeds laer vraag na uitvoere. Die Russiese oorlog oefen steeds ‘n groot invloed op pryse uit, maar meer mielies en graan word weer uit die Ukraine gevoer. Sojaboonproduksie is ook onder druk as gevolg van die warm weer. Sonneblompryse en koringpryse het intussen gestyg.