
Dr Johnny van der Merwe, 'n bekende landbou-ekonoom
Loading player...
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe, bespreek die jongste vleispryse en –tendense. Die rand het die afgelope week versterk teenoor die Amerikaanse dollar met laer ekonomiese groei as een van die redes. Stoorlampryse het weer effens gedaal met meer diere beskikbaar. Hoenderpryse en varkpryse het effens gedaal. Pryse kan steeds begin styg in die volgende paar maande. Varkpryse het weer gedaal en is onder druk, maar bokpryse is steeds hoog as gevolg van goeie aanvraag.