PM berig oor koeie wat meer melk produseer wanneer hulle rustiger is

Loading player...
Volgens Nieu-Seeland se AgResearch en DairyNZ, is daar in ‘n onlangse navorsingstudie bevind dat sogenaamde rustiger en nuuskierige koeie langer wei en het die navorsers tot die gevolgtrekking gekom dat dit waarskynlik tot verhoogde melkproduksie bydra. Daar is ook gevind dat koeie wat skrikkerig vir mense was, minder gerus en herkou het. Die navorsers het onder andere ook patrone ondersoek soos of sekere gedrag met weiding en melkproduksie verbind kon word.
10 Aug 2022 2AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes