
Hans-Jurie Moolman, ‘n bekende regskundige
Loading player...
Hans-Jurie Moolman is ‘n bekende prokureur wat ‘n kundige is op die gebied van grondregte. Vandag bespreek hy ‘n vraag oor grondeise en as grondeienaars in hierdie stadium nog niks gehoor het nie, daar aanvaar kan word dat hulle grond “veilig” is. Moolman verduidelik die proses vandat ‘n eis ingestel is, behoorlike kennisgewing en oorweging van die eis en daarna die finale beslissing en volgens meriete, die afhandeling daarvan.