Charles van Onselen - Waarvoor wens jy?
Loading player...
Ons eerste inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen; Tema vir die middag: “WAARVOOR WENS JY?” uit FILIPPENSE 3:10-11 AFR83
“AL wat ek wens, is om Christus te KEN, die KRAG van sy OPSTANDING te ondervind en DEEL te hê aan sy lyding deur aan Hom GELYK te word in sy dood, in die verwagting dat ek self deel sal hê aan die opstanding uit die dood.”