
Charl Saunderson gesels in sy weeklikse praatjie, Kom ons gesels ‘n bietjie boer
Loading player...
Charl Saunderson is ‘n leierboer en bekende dorperskaap-teler in die distrik van Kenhardt in die Noord-Kaap. Saunderson is ook bekend as ‘n motiveringspreker, predikant, berader, adviseur en “almal se vriend”. Hy gebruik praktiese situasies in ‘n gesins- of boerdery-opset om vergelykings te tref en terselfdertyd ‘n belangrike boodskap aan landbouers, produsente en verbruikers oor te dra.)