PM gesels met ‘n bekende leierboer en Bonsmara-teler in die Bultfontein-distrik

Loading player...
Erik Strauss is ‘n leierboer en bekende Bonsmara-teler in die Bultfontein-distrik en hy vertel van sy liefde vir die spesifieke ras. Strauss vertel verder van goeie teelwaardes in sy kudde en hoekom hy hierdie spesifieke diere op sy produksieveiling ten toon stel.
4 Aug 2022 7AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes