Dr Johnny van der Merwe, 'n bekende landbou-ekonoom

Loading player...
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, bespreek die afgelope week se jongste graanpryse. Wit- en geelmielies het gestyg hierdie week. Daar is steeds laer vraag na uitvoere. Warm weerstoestande en die Russiese oorlog oefen steeds ‘n groot invloed op pryse uit. Sojaboonproduksie is ook onder druk as gevolg van die warm weer. Sonneblompryse en koringpryse het ook gedaal. Laer globale ekonomiese groei speel ook ‘n beslissende rol hier.
3 Aug 2022 2AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes