
Dr Johnny van der Merwe, 'n bekende landbou-ekonoom
Loading player...
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe bespreek die jongste vleispryse en –tendense. Die Rand het die afgelope twee weke versterk teenoor die Amerikaanse Dollar met laer ekonomiese groei as gevolg van die probleme rondom Eskom en rentekoerse wat hoog is. Stoorlampryse het weer effens gedaal. Hoenderpryse en varkpryse het sywaarts beweeg. Pryse kan effens begin styg die volgende paar maande. Varkpryse het weer gedaal, maar bokpryse is steeds hoog as gevolg van goeie aanvraag.