
Prof Frikkie Maré van die Universiteit van die Vrystaat
Loading player...
Prof Frikkie Maré, senior landbou-ekonoom van die Universiteit van die Vrystaat, gesels oor die passie van landbouprodusente en die sogenaamde drie groepe waarin hulle gedeel kan word. Ouderdom en verteenwoordiging speel deesdae ‘n belangrike rol. Hy spreek die hoop uit dat daar in moeilike tye “vasgebyt” sal word om as generasie die wa deur die drif te trek. Jonger produsente moet bly glo in wat hulle doen en dat daar ‘n mooi toekoms vir hulle in die sektor sal wees.