Nie alle slangbyte is giftig nie

Loading player...
Lowveld Venom Suppliers bied hierdie naweek die South African Snakebite Symposium (SASS) aan. Dié nie-winsgewende organisasie (NGO) word deur Gift of the Givers ondersteun en poog om mediese praktisyns in landelike areas te bemagtig om slangbyte te kan behandel.
Chris Hobkirk het met Ludi gesels oor verskillende slangbyte.
26 Jul 2022 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Sonkragstelsel? Beveilig hom so

Callum MacPherson van Securicon gesels met Laeveld Brunch oor die tendens van mense se beleggings in sonkrag-infrastruktuur wat gesteel word.
18 Jun 17 min

Vordering met beveiligheid van laagwaterbrug oor Krokodilrivier

Die polisie het bevestig dat die oorskot wat in 'n Krokodil gevind is met DNS-toetse bevestig is as die sakeman Gabriel Batista, wat in Mei in die Krokodilirivier buite Komatipoort meegesleur is. Die voorval het plaasgevind op 'n oorstroomde laagwaterbrug, waar twee weermaglede ook in Desember meegesleur is in hul…
18 Jun 8 min

Pumalanga Frail Care hou opedag

Pumalanga Frail Care is 'n nie-winsgewende organisasie wat verswakte bejaardes versorg. Sis. René Nel gesels oor die Opedag wat hulle môre aanbied.
15 Jun 7 min