
Landbounuus-podcast: Klag teen Noordwes Departement van Landbou ingedien
Loading player...
Saai, ’n netwerk vir familieboere, het 'n klagte by die Potchefstroom-polisiestasie teen die Noordwes Departement van Landbou, die Departement van Openbare Werke en die Suid-Afrikaanse Erfenishulpbron-owerheid ingedien.