Charles van Onselen: Die hele skrif
Loading player...
Ons inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen; Tema vir die middag: “Die Hele Skrif”uit II TIMÓTHEÜS 3:16-17 AFR53
“Die HELE SKRIF is deur God ingegee en is NUTTIG tot lering, tot weerlegging, tot teregwysing, tot onderwysing in die geregtigheid, sodat die mens van God volkome kan wees, vir elke goeie werk volkome toegerus.”