
PM berig oor die term naspeurbaarheid
Loading player...
Naspeurbaarheid van diere word al hoe meer belangrik en in Suid-Afrika is dit alreeds ‘n baie belangrike skakel in die veeketting. Akkurate gestaafde statistiese data-opnames is van groot belang. Dieregesondheidstatus en die beweging van diere, reproduksie-prestasie van bulle en koeie en tussenkalfperiode van nageslagte, is maar ‘n paar van die elemente wat van naspeurbaarheid ‘n belangrike skakel maak.