Dr Johnny van der Merwe, 'n bekende landbou-ekonoom, gesels oor die jongste kommoditeitspryse

Loading player...
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, bespreek die afgelope week se jongste graanpryse. Wit- en geelmielies se pryse het effens opwaarts beweeg hierdie week. Die verwagting is dat pryse die huidige vlakke kan handhaaf in die komende paar weke. Sojabone se pryse het die afgelope week gestyg. Sonneblompryse en koringpryse het ook effens gestyg.
13 Jul 2022 2AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes