Prof Frikkie Maré van die Universiteit van die Vrystaat, gesels oor die veegetalle in SA en Namibië

Loading player...
Prof Frikkie Maré, senior landbou-ekonoom van die Universiteit van die Vrystaat, gesels oor veegetalle in SA en Namibië wat drasties verminder het. Die aankoop van vee en die aangaan van lenings, kan risiko's inhou. Maré vertel van landbouers wat moes diversifiseer om ekonomies te oorleef. Om lenings aan te gaan en weer veegetalle op te bou, is wel ‘n moontlikheid. Moeilike keuses vir veeboere is op die horison en boere sal moet besluit hoe hulle moontlike aftrede-geld of pensioen moet beskerm in die finale besluitneming.
12 Jul 2022 2AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes