
PM berig oor interessante nuus van die Amerikaanse rooivleisbedryf
Loading player...
Voorbereidings is ver gevorder in die kantoor van die Amerikaanse handelsverteenwoordiger vir nuwe handelsgesprekke onder die Indo Stille Oseaan Ekonomiese Raamwerk (ook genoem IPEF). Die fokus handel hoofsaaklik oor die prioritisering van toegang tot Amerikaanse rooivleis, die bevordering van wetenskaplik gebaseerde handelsreels en onder andere ook die bevordering van streeksooreenkomste wat met dieresiektes verband hou.