Dr Johnny van der Merwe, bekende landbou-ekonoom

Loading player...
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe bespreek die jongste vleispryse en –tendense. Die rand het die afgelope week verder verswak teenoor die Amerikaanse dollar. Speenkalfpryse het weer gedaal en is onder druk. Stoorlampryse het ook gedaal. Slagpryse toon ‘n sywaartse neiging. Oor die volgende maand, behoort slag- en lampryse weer te stabiliseer. Hoenderpryse het verder gedaal en varkpryse het sywaarts beweeg.
6 Jul 2022 3AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes