
Prof Frikkie Maré van die Universiteit van die Vrystaat
Loading player...
Prof Frikkie Maré, senior landbou-ekonoom van die Universiteit Vrystaat, gesels oor die koolstof-voetspoor, nadat hy verlede week in Denemarke ‘n internasionale landboukongres bygewoon het. Hy verwys na al die internasionale lande wat deelgeneem het aan die konferensie en is van mening dat Suid-Afrikaanse lande glad nie hoef terug te staan vir ander lande se landbousektore nie. Hy voel egter dat die sogenaamde koolstof-voetspoere en metaangasse ernstiger oorsee benader word en dat SA hiervan moet kennis neem in die toekoms.