Hans-Jurie Moolman is ‘n bekende regskundige

Loading player...
Hans-Jurie Moolman is ‘n bekende prokureur wat ‘n kundige is op die gebied van grondregte. Vandag word verblyfreg van arbeiders wat lank op plase woon, bespreek. Moolman maak eerstens onderskeid tussen landbougrond en ander grond. Spesiale beskerming bestaan vir werkers wat as langtermyn okkupeerders beskou word, met ander woorde werkers wat langer as 10 jaar in diens was en die ouderdom van 60 jaar bereik het. Die reg beskerm hierdie persone en Moolman verduidelik die uitwerking daarvan.
4 Jul 2022 2AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes