Pieter Moller berig oor groei in die getalle van Indiese renosters

Loading player...
Eenhoring renosters in Indiese nasionale parke is in die laaste paar jaar fyn gemonitor deur middel van gereelde sensusse. Die syfers toon dat die getalle in 4 van die parke toegeneem het met 10% vanaf die laaste sensus. Slegs 4000 van die eenhoring renosters is nog in die wereld oor. Internasionaal word hierdie spesie renosters as “kwesbaar” beskou en die nuus van getalle wat toeneem, is wyd verwelkom.
4 Jul 2022 2AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes