
PM gesels met Christo van der Rheede, Hoof Uitvoerende Bestuurder van Agri SA
Loading player...
Christo van der Rheede is die Hoof Uitvoerende Bestuurder van Agri SA en hy verduidelik die rol van georganiseerde landbou en spesifiek van Agri SA. Van der Rheede gee sy mening oor die suksesse wat die afgelope tyd behaal is en hoe daar met die regering van die dag onderhandel word om die beste vir landbouers in Suid-Afrika te beding. Hy verduidelik verder hoe beinvloeding en “lobbying” gebruik word om standpunte oor te dra en hy gee ook ‘n uiteensetting van die organisasie se strukture.