Prof Frikkie Maré van die Universiteit van die Vrystaat

Loading player...
Prof Frikkie Maré, senior landbou-ekonoom van die Universiteit van die Vrystaat, gesels uit Denemarke, waar hy ‘n internasionale landboukongres bywoon. Hy verwys na die probleem in die sektor wat ook internasionaal ondervind word en ander soortgelyke probleme in Suid-Afrika wat ander lande ook ondervind. Maré verwys ook na die invloed van Covid-19 en hoe dit ander lande se landbousektore getref het. Daar word ook verwys na die druk van regerings wêreldwyd en hoe SA se probleme en suksesse ook oral in die wêreld ondervind word.
28 Jun 2022 2AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes