
Hans-Jurie Moolman, ‘n bekende regskundige
Loading player...
Hans-Jurie Moolman is ‘n bekende prokureur wat ‘n kundige is op die gebied van grondregte. Vandag word onwettige grondbesettings behandel en Moolman verduidelik wanneer moet ‘n hofbevel verkry word sodat onwettige besetters verwyder mag word. Hy verduidelik verder wanneer is dit ‘n misdryf en wat staan grondeienaars te doen wanneer besetters weier om die betrokke grond te verlaat en ook alreeds strukture opgerig het.