Pieter Moller berig oor eiers van batteryhenne wat in Amerika verbied word

Loading player...
Kalifornië in die Verenigde State van Amerika, het die eerste deelstaat in die VSA geword wat eiers van batteryhenne, verbied. Die wetgewing is onlangs goedgekeur dat henne vrye beweging, oor hokvrye spasie en behuising moet beskik en nie in hokke of batterye aangehou word nie. Proposition 12 is in wetgewing vervat en vereis dat behuisingstelsels van henne, onder andere vrye beweging moet toelaat.
27 Jun 2022 2AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes