PM berig oor wildsplase wat dalk as besighede belas kan word

Loading player...
Munisipaliteite plaas al hoe meer druk op die landbousektor om moontlik wildsplase kommersieel en nie op landbouskale aan te slaan nie. Dit kan beteken dat landbouers selfs tot soveel as 15% meer sal betaal as die voorstelle aanvaar word. Richard York, uitvoerende hoof van Wildbedryf SA, reken dit kan katastrofies wees vir wildboere.
23 Jun 2022 4AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes