Dr Johnny vd Merwe, 'n bekende landbou-ekonoom, berig oor die jongste kommoditeitspryse

Loading player...
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, bespreek die afgelope week se jongste graanpryse. Wit- en geelmielies se pryse het effens gedaal hierdie week. Die verwagting is dat pryse verder kan daal in die komende paar weke, terwyl weersomstandighede ook ‘n invloed kan uitoefen op pryse. Sojabone sowel as sonneblompryse het effens gedaal.
22 Jun 2022 5AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes