Dr Johnny van der Merwe, 'n bekende landbou-ekonoom

Loading player...
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe bespreek die jongste vleispryse en –tendense. Die rand het die afgelope week verder verswak teenoor die Amerikaanse dollar. Speenkalfpryse het weer gedaal en is onder druk. Slagpryse toon ‘n sywaartse neiging. Oor die volgende maand, behoort slag- en lampryse weer te stabiliseer. Hoenderpryse het gestyg, varkpryse het gedaal en bokpryse het skerp gestyg.
22 Jun 2022 5AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes