Prof Frikkie Maré van die Universiteit van die Vrystaat

Loading player...
Prof Frikkie Maré, senior landbou-ekonoom van die Universiteit van die Vrystaat, gesels oor huidige rekordpryse wat deesdae vir veral stoetvee op veilings betaal word. Sekere eienskappe bring ekonomiese waarde asook beter vrugbaarheid kan ‘n belangrike rol speel by die aankoop van vee. Ander eienskappe wat prys bepaal, is swaarder karkasse en nuwe tegnologie wat ook ‘n belangrike rol kan speel. Goeie pryse wat betaal word, is dus nie altyd vergesog nie.
21 Jun 2022 5AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes