PM het onlangs ‘n gesprek gevoer met Christo van der Rheede van Agri SA oor die organisasie se uitdagings

Loading player...
Christo van der Rheede, Hoof Uitvoerende Bestuurder van Agri SA, gesels oor die uitdagings wat Agri SA. Hy verduidelik die identifisering van prioriteitsareas om die uitdagings aan te spreek, soos byvoorbeeld veiligheidsaspekte wat ‘n belangrike fokus geword het. Die verskillende sentrums van uitnemendheid, spreek ook uitdagings aan soos elektrisiteit, arbeid, die toestand van paaie, die rol van banke, grondsake en ook natuurlike hulpbronne.
20 Jun 2022 5AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes