
PM berig oor verbruikersdatums op melk wat in Brittanje geskrap word
Loading player...
Morrisons is een van die grootste supermarkte in Brittanje en hulle het onlangs besluit om die verbruiksdatum op hul handelsmerk te skrap, in ‘n poging om voedselvermorsing in huishoudings te verminder. Die stap het volgens die maatskappy die potensiaal om te verhoed dat miljoene liters melk vermors word. Melk is die derde mees vermorste voedselproduk in die Verenigde Koninkryk.