Gesin verloor alles in huisbrand

Loading player...
Die Mair-gesin het verlede week alles in ‘n huisbrand naby Church Unlimited buite Nelspruit verloor.
Hugh Williams (65) is in die brand oorlede. Sy dogter, Chanell, haar man Richard, hul agtjarige dogter en 20-jarige seun het hul dank betuig vir die oorweldigende ondersteuning wat hulle sedertien van die gemeenskap ontvang het.
Richard het met die Ontbyt-span gesels.
16 Jun 2022 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Comrades-wenner vertel van sege

George Kusche, wat oorspronklik van Malalane afkomstig is, het Sondag die Comrades marathon gewen, en boonop 'n nuwe rekord opgestel. Hy gesels met Coenie tydens die Middag Game Drive.
19 Jun 10 min

GRIP baat by SPAR Women's Challenge

Die SPAR Women’s Challenge Laeveld op 18 Julie is ten bate van GRIP en dit is uitverkoop! Tarryn Lokotsch vertel vir die Middag Game Drive hoekom hulle hierdie ondersteuning nodig het.
19 Jun 8 min

Sonkragstelsel? Beveilig hom so

Callum MacPherson van Securicon gesels met Laeveld Brunch oor die tendens van mense se beleggings in sonkrag-infrastruktuur wat gesteel word.
18 Jun 17 min