
PM berig oor suiwelnuus uit Zimbabwe
Loading player...
Die suiwelbedryf in Zimbabwe het ‘n stadige styging in produksie begin toon in vergelyking met die ooreenstemmende tyd verlede jaar. Syfers en statistieke wys egter steeds daarop dat nie genoeg melk en suiwel vir die land se eie gebruik geproduseer word nie, en dat poeiermelk-produkte hoofsaaklik uit Suid-Afrika ingevoer moet word.