PM berig oor nuwe maniere om afval-wol te gebruik

Loading player...
Nuwe maniere om die gebruik van wol meer bruikbaar te maak, word gereeld nagevors. Afval “penswol” word nou aangewend om sekere gebruike te ondersteun en onder andere sekere plastiek te vervang. Daar word ook berig ‘n skaap oor ‘n skaap wat 4 jaar gelede in Nieu Seeland weggeraak het en nadat hy in die berge gevind is, meer as 18,5 kg oortollige wol afgeskeer het.
16 Jun 2022 3AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes