Prof Frikkie Maré van die Universiteit van die Vrystaat

Loading player...
Prof Frikkie Maré, senior landbou-ekonoom van die Universiteit van die Vrystaat, gesels oor die ekonomiese syfers vir die eerste kwartaal wat pas aangekondig is. Die 1,9% groei is goeie nuus, veral as die vorige twee jaar in ag geneem word. Die opgewondenheid kan egter effens gedemp word omdat rentekoers-verhogings daarna eers aangekondig is. Maré voel dat dit dalk ‘n bietjie vroeg is om te dink dat die ekonomiese groei vir positiewe resultate in die volgende jaar sal sorg.
14 Jun 2022 5AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes