PM gesels met die Hoof Uitvoerende Bestuurder van Agri SA, Christo van der Rheede

Loading player...
Christo van der Rheede, Hoof Uitvoerende Bestuurder van Agri SA, skets die voordele van die meesterplan vir landbou, wat die inkoop van die landbousektor versoek. Gefokusde ekonomiese beginsels is belangrik en op die vryemarkstelsel gefokus. Groot premie is in die plan geplaas op die opleiding van mense. Van der Rheede voel ook dat die groeiende sektor en voedselsekuriteit sal versterk en verder uitgebou word. Groter aandeelhouding van werkers was ook ‘n belangrike skakel in die onderhandeling oor die Meesterplan. Hy voel dit is ‘n groot deurbraak vir die landbousektor in Suid-Afrika.
13 Jun 2022 1AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes