
Dr Johnny vd Merwe, 'n bekende landbou-ekonoom
Loading player...
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, bespreek die afgelope week se jongste graanpryse. Wit- en geelmielies se pryse het gedaal. Die verwagting is dat pryse verder kan daal in die komende paar weke. Intussen het sojabone se pryse gedaal, sowel as sonneblompryse. Koring- en grondboontjies se pryse toon ‘n verdere daling van verlede week.