Dr Johnny van der Merwe, 'n bekende landbou-ekonoom

Loading player...
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe, gee die jongste vleispryse en –tendense. Die Rand het die afgelope week verstewig teenoor die Suid-Afrikaanse Rand. Speenkalfpryse het effens gedaal. Slagpryse toon ook ‘n afwaartse neiging. Oor die volgende maand, behoort die pryse weer te styg. Varkpryse het gestabiliseer en bokpryse bly sywaarts beweeg.
8 Jun 2022 5AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes