Prof Frikkie Maré, senior landbou-ekonoom by die Universiteit van die Vrystaat

Loading player...
Prof Frikkie Maré gesels oor vleispryse wat die afgelope tyd skerp gestyg het. Pryse het sedert die laaste drie jaar goed gestyg tot die huidige goeie pryse in die mark en Maré oordeel dat dit niks buitengewoon is nie. Daar is ‘n tekort aan lammers oor die algemeen en die goeie landboutoestande dra ook verder by tot die pryse. Mare dink dus nie dit is abnormale toestande nie, gesien in die lig van mieliepryse wat ook hoog is. Hy dink dit is ‘n uitstekende jaar vir skaapprodusente.
7 Jun 2022 2AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes