Hans-Jurie Moolman, 'n bekende regskundige en grondsake-kenner

Loading player...
Hans-Jurie Moolman is ‘n bekende regskenner wat spesialiseer in grond- en arbeidsake. Hy bespreek vandag die Wet op Diensvoorwaardes en hoe dit die ooreenkoms tussen werkgewer en –nemer bepaal. Moolman beantwoord ‘n vraag oor die “uitruil” van vakansiedae met ‘n ander dag. Hy verduidelik ook verder die bepalings van oortyd en wat die minimum vereistes is vir die vergoeding wat daarmee gepaardgaan, in geval van “uitruil” van openbare vakansiedae.
6 Jun 2022 2AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes