
PM gesels vandag oor miltsiekte, wat ‘n dodelike siekte onder vee en wild is
Loading player...
Miltsiekte is ‘n dodelike vyand veral vir bees- en wildboere. Gewoonlik word besmette diere verbrand, maar besmette bene kan egter steeds vrektes veroorsaak tot so lank as hulle bene eet wat tot so lank as 250 jaar begrawe was. Besmette diere kan vrek sonder enige simptome . Nuwe navorsing word nou gebruik om modelle en kaarte op te stel wat 70 lande sal dek. Die vernaamste mikpunt is om aan te dui waar miltsiekte waarskynlik kan voorkom en waar optredes nodig kan wees.