
Deborah kamp - As jou vertroue geskud word
Loading player...
Johann Els gesels met Janine van Niekerk oor die Deborah kamp wat aan die einde van die maand vir die dames aangebied word met fie tema: Wanneer jou vertroue geskud word.