PM berig oor DNS van olifante wat gebruik word om onwettige jag van olifante stop te sit

Loading player...
Intensiewe navorsing op die DNS van olifante is die afgelope tyd gedoen om die onwettige jag van olifante, te bestry. ‘n Interpol werkgroep teen wildsmisdaad het uitstekende resultate behaal in die studie wat by 12 Afrika-lande gebruik is waar wildhandel bedrywighede plaasvind. Stropery is die hoof bedreiging vir krities bedreigde olifante.
2 Jun 2022 2AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes