
Charles van Onselen: verheerlik en bewonder
Loading player...
Ons inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen; Tema vir die middag: God VERHEERLIK en BEWONDER in jou uit 2 THESSALONICENSE 1:10 AFR53
“wanneer Hy kom om VERHEERLIK te word IN sy heiliges en BEWONDER te word IN almal wat glo, in daardie dag; want ons getuienis het by julle geloof gevind.”
“wanneer Hy kom om VERHEERLIK te word IN sy heiliges en BEWONDER te word IN almal wat glo, in daardie dag; want ons getuienis het by julle geloof gevind.”