PM gesels met Dr Johnny van der Merwe van die NWU oor die jongste kommoditeitspryse

Loading player...
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, bespreek die afgelope week se jongste kommoditeitspryse. Volgens hom het die rand weer versterk in hierdie week teenoor die Amerikaanse dollar. Dit diesel- en ander brandstof- en oliepryse styg steeds skerp. Speenkalwers se pryse het weer gedaal. Stoorlammers se prys het een van die hoogste pryse in ‘n lang tyd behaal. Hoenderpryse het weer effens gestyg, tesame met varkvleispryse . Bokpryse daal effens hierdie week.
1 Jun 2022 2AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes