
PM gesels met Rouxan Cloete oor biologiese landbou en hoe dit oplossings bring vir vee
Loading player...
Rouxan Cloete is ‘n kundige op die gebied van biologiese landbou. Cloete gesels oor biologiese oplossings vir siektes van diere. Die voorkoms van diarree word bespreek en Cloete verduidelik wat die resultate is van infeksies by diere. Hy verduidelik hoe die oorsaak van diarree vasgestel kan word.