
PM berig oor planne om deurgange vir olifante in Afrika te skep
Loading player...
‘n Internasionale bewaringsgroep het begin met planne vir uitgebreide deurgange vir olifante, wat ruimte sal skep vir die meer vrylike beweging van die diere, selfs oor landsgrense heen. Die plan is steeds in ‘n konsepfase, maar sal waarskynlik die moeilike uitdagings behels, om ooreenkomste met duisende private, tradisionele en openbare grondeienaars in Oos- en Suider-Afrika te bereik.