Charl Saunderson gesels in sy weeklikse rubriek “Kom ons praat ‘n bietjie boer”

Loading player...
Charl Saunderson is ‘n bekende leierboer en dorper-teler in die Kenhardt-distrik in die Noord-Kaap. Saunderson is ook bekend as motiveringspreker, predikant en berader en tree gereeld op as spreker by verskeie geleenthede. Hy gesels vandag oor landbouers en produsente se gesindheid en hoe om hulle kennis positief te deel met ander landbouers. Pro-aktiewe optrede en benadering tot die landbousektor, lewer goeie resultate op.
27 May 2022 2AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes